Show notes
Marc Lottering doen nie eintlik podcasts nie, maar het kans gesien vir die ene. Ek sweer. Hy sê dit self. Luister.
Ek vra hom dinge soos: Maak hy geld? Hoe voel hy oor die gays? Is hy hartseer? Waar party hy? Los mense hom uit? Was hy arm? Hoe voel hy oor familie wat geld leen? Ek plug ook my eie show. Marc gee my 'n wake up call.



