Show notes
Whaden sê jammer dat hy die P- woord gebruik het. Dit was 'n glipsie. Maar hy sing mooi, so dit maak op vir als. Selfs vir die genonsenspratery. Belowe. Okay, bye. Geniet! Genietttt! Gurt is volgende week terug. Sy's moeg en oorwerk.
--- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
