Show notes
Hi daar! Skuus ons het nie elke voicenote gebruik nie. Ons speel volgende week nog van julle voicenotes - maar ons belowe - almal kom by ons uit, en ons luister elke een. Keep them coming!
HIERDIE WEEK, gesels ons oor iets wat ons almal connect - insecurities. 'n Moeilike maar nodige gesprek.
Liefde, tonne ...
Wyn en Gurt Xx
--- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
