VivA Afrikaans-joernaal
VivA Afrikaans-joernaal
Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)
Wetenswaardighede oor Afrikaanse taalkunde en Afrikaans in die algemeen, asook voorlesings van VivA se blogs en rubrieke.
Mag ek "hul" as 'n persoonlike voornaamwoord gebruik?
In hierdie podsending word die alternatiewe vorm wat die persoonlike voornaamwoord "hulle" kan neem (naamlik "hul") onder die loep geneem.
Mar 1, 2023
3 min
Die peetkind wat in die wyk lê
Die feit is, vertaalwerk doen jy in een rigting: in jou moedertaal in. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.
Jun 22, 2022
4 min
Athlone
Om te kan sien, om te kan lees, om te kan naslaan, om te kan vra... (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.
Jun 22, 2022
5 min
“Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I)
Vir die meeste mense is die blote naam “Shakespeare” genoeg om hulle hartkloppings te besorg. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.
Jun 22, 2022
3 min
Oor -krasieë en kloake
Die -krasieë en hul plek in die woordeboek. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.
Jun 22, 2022
4 min
Daai liederlike loef ...
Sophia Kapp verklaar wat "'iemand die loef afsteek" werklik beteken? Voorgelees deur Karen Loots.
Jun 22, 2022
4 min
Op megafter se spoor
Wat is 'n megafter? Jana Luther spoor die leksikografie van ''megafter'' na. Voorgelees deur Karen Loots.
Jun 22, 2022
6 min
Die Amerikaanse touchdown, die Engelse roos en Welkom se melktert
Hoe kan 'n ding wat in Amerikaanse boelieballet ses punte werd is sommer in 'n Afrikaanse teks 'n drie word? (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.
Jun 3, 2022
7 min
Om 'n storie te maak
As ʼn skrywer kry ʼn mens baie keer die vraag: Waar kry jy jou stories vandaan? (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.
Jun 3, 2022
5 min
'n Ode aan die moeder
Die moeder is die bron, die oorsprong, die broeiplek, die ontluikplek. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.
Jun 3, 2022
4 min
Load more