TruraT
TruraT
Arno Mattheus
'n Reis van geloof. 'n Soektog na antwoorde op vrae. Gesprekke sonder gevolgtrekkings. Om nuut te dink, anders te dink.
Leef ongedwonge ritmes van Genade vanuit Rus.
God nooi ons om in Sy ongedwonge ritmes van genade te leef. Om hierdie ritmes van Genade te beleef vra ons om ook op 'n plek te wees waar ons rus kry. Ons leef dag na dag in 'n gejaag en kyk hoeveel ons gedoen kan kry. Vir God was rus belangrik en as dit vir God belangrik is moet dit vir ons ook wees.
Feb 17, 2022
37 min
Leef ongedwonge ritmes van Genade.
Jesus nooi ons na soveel meer in die lewe. Hy nooi ons na 'n plek waar ons saam Hom leef en by die ongedwonge ritmes van Genade leer. Matteus 11:28-30
Feb 13, 2022
33 min