Therismos Ministry (ZA)
Therismos Ministry (ZA)
Marius & Abbey-Rose Hattingh
Sharing the Gospel of Jesus Christ. Christelike Boodskappe van aanmoediging vir alle mense.
Lig vir 'n donker wêreld
Hierdie boodskap moedig gelowiges aan om liglampe vir God en Jesus Christus in hierdie donker wêreld te wees.You-Tube: https://youtu.be/5Efrvi3vGdo
Aug 17, 2025
17 min
Gee Aan God Die Eer
Hierdie boodskap moedig gelowiges aan, om altyd aan God die eer te gee, wanneer gebede en versoeke verhoor word.You-Tube met Skrif:: https://youtu.be/ZylTzhPB1m4)
May 5, 2025
15 min
Godelike Visie
Hierdie boodskap is 'n aanmoediging om vir gelowiges om God en Sy Heilige Gees in hul lewens te erken en Sy plan en wil vir hulle lewens te kan vind..You-Tube met Skrif Skyfies: https://youtu.be/qc6EMZvfZTg
Jan 5, 2025
18 min
Net Jesus
Hierdie Boodskap handel en wys uit dat daar net een ware weg en een ware Saligmaker vir die heelal is, en hoe belangrik dit is vir elke persoon om Jesus as hulle saligmaker te ken.You-Tube: https://youtu.be/C76A-uCr1D4
Oct 20, 2024
18 min
Powerful For God's use
In this message does Abbey highlight the requirements for believers to be vessels to be used by God.You-Tube with Scripture Slides: https://youtu.be/IcRAjOsBAGo
Oct 6, 2024
15 min
Wees Waaksaam
Hierdie Boodskap handel oor hoe belangrik dit vir gelowiges is, om bewus te wees van die vyand se wens om gelowiges aan te val, en voorbereid te wees, wanneer dit gebeur en hoe om dit te hanteer.You-Tube: https://youtu.be/fVpj8U_EC-I
Sep 15, 2024
21 min
Understanding Sanctification
In this message does Pastor Abbey show how important it is, for every believer to set themselves aside for Jesus & God's purposes and to allow the Holy Spirit to continually work in the believer's life.You-Tube: https://youtu.be/kX0Qi8LC8pk
Aug 25, 2024
17 min
Hou Fokus
Hierdie boodskap wys uit hoe belangrik dit vir gelowiges is, om hulle geloof en lewens gefokus op Jesus Christus te hou, en wat Jesus vir almal aan die kruis bewerkstellig het.You-Tube: https://youtu.be/n8n20t33l3s
Aug 18, 2024
17 min
Siel-Padkos (Toewysing en Liefde)
Kort Boodskap van aanmoediging en audio van boodskap wat tans op You-Tube is (https://youtu.be/ZSgMomqQbSg)
Aug 12, 2024
3 min
In God's Time - The Waiting Season
This episode highlights how to endure the waiting season, when trusting God and standing on His Word.You-Tube Version: https://youtu.be/acCd_qafrqI
Aug 11, 2024
18 min
Load more