SyFamilieKerk
SyFamilieKerk
SyFamilieKerk
2021-02-16 Sessie 1 Sien Jesus in jou spieël - Marius Oosthuizen
31 minutes Posted Feb 16, 2021 at 11:05 am.
0:00
31:42
Download MP3
Show notes

Hierdie is 'n in leidende sessie wat handel oor God se werk in ons as gelowiges. Hy is die pottebakker en ons die klei. Ons is ook soos die atleet wat 'n doelwit het vir ons lewensresies - sy naam is Jesus Christus. Hoe leef ons, watter lewensdissiplines gebruik God om ons te vorm na die beeld van Sy Seun. Ons gesels oor die geestelike dissiplines en reis saam om te ontdek hoe ons saam met God kan werk sodat hierdie vorming plaasvind regdeur ons lewe as gelowiges