Show notes
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Volmaakte wet” uit PSALMS “Die wet van die Here is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van die Here is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige.”



