Spektrum
Spektrum
Radio Pulpit
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Elizabeth Botha van Geopende Deure oor Kindervervolging
Charles van Onselen gesels met Elizabeth Botha van Geopende Deure oor ‘n onlangse verslag wat hulle vrygestel het oor hoe kinders van Christene in vervolgde lande, ernstige geweldadige vervolging ervaar.
Dec 9, 2022
19 min
Christo Pottas oor die Alfa Kursus
Charles van Onselen gesels met Christo Pottas oor die Alfa kursus, en hoe hulle mense die basiese waarhede van Christenskap leer.
Dec 8, 2022
17 min
Gateway News
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
Dec 8, 2022
4 min
Gideon Swart: Kyk hoe die Here namens jou wen
Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: “Kyk hoe die Here namens jou wen.”
Dec 7, 2022
2 min
Dr Gustav Gous: Spanwerk en sinergie maak saak
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy saakmaak reeks. Sy tema: Spanwerk en sinergie maak saak.
Dec 7, 2022
7 min
Ps Muller Craukamp
Charles van Onselen gesels met Ps. Muller Crauwkamp oor die Mannebediening by Doxa Deo Moot en ook sy inset op Radiokansel
Dec 7, 2022
18 min
Ps Japie Venter: Genade en vrede is die draers van hoop.
Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot uit Hebreërs 12:14‭-‬15. Sy tema: Genade en vrede is die draers van hoop.
Dec 7, 2022
8 min
Monique du Toit oor die Tshisusu Foundation
Charles van Onselen is speaking to Monique du Toit about the Tshisusu Foundation and her passion for this work.
Dec 2, 2022
19 min
Jan Vermeulen: Gom vir jou Stukkende Wêreld
Charles van Onselen gesels ons met Jan Vermeulen oor sy boek: Gom vir jou Stukkende Wêreld” wat hy vir tieners geskryf het met 5 waarhede om aan te kleef.
Dec 1, 2022
17 min
Gateway News 30 Nov
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
Nov 30, 2022
5 min
Load more