Show notes
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Geloof Behaag God” uit HEBREËRS “En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek.



