Show notes
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: Onwankelbaar uit JESAJA “Want berge mag wyk en heuwels wankel, maar my goedertierenheid sal van jou nie wyk en my vredeverbond NIE WANKEL NIE, sê die Here, jou ONTFERMER.”



