Spektrum
Spektrum
Radio Pulpit
Evert van Niekerk van String Symmetry
14 minutes Posted Oct 6, 2022 at 3:57 am.
0:00
14:03
Download MP3
Show notes
Johann Els gesels met ‘n meester violis in Suid Afrika. So baie van die viool wat jy op CD opnames in Suid Afrika hoor, of by konserte met ‘n verskeidenheid kunstenaars wat ‘n orkes deel, is Evert van Niekerk die violis. Hy is ook baie lief vir Jesus en het sy nuutste album as bediening opgeneem.