Spektrum
Spektrum
Radio Pulpit
Aug 24, 2022 · 5 min

Charles van Onselen: Liefdesgebed

MP3
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Liefdesgebed” uit ‭‭FILIPPENSE‬ ‭
“En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring, om die dinge waar dit op aankom, te onderskei, sodat julle rein en vir niemand 'n aanstoot mag wees nie, tot op die dag van Christus,”

Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.