Spektrum
Spektrum
Radio Pulpit
Aug 4, 2022 · 16 min

Ds Francois Mulder gesels oor Suid-Afrika se ontnugterde dominees & pastore

MP3
Johann Els gesels met Ds Francois Mulder, leraar van NG Kerk Blanco Gemeente, oor sy artikels in verskeie publikasies oor ontnugterde dominees en pastore en hoe die kerk werklik ‘n verskil kan maak.

Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.