
Charles van Onselen: Sielskuiling
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Sielskuiling” uit PSALMS “Wees my genadig, o God, wees my genadig, want by U het my SIEL GESKUIL, en in die SKADUWEE van u VLEUELS sal ek SKUIL totdat die onheil verbygegaan het.”
Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.
