
Ons storie is nie uniek nie. Ons kan ons nie losmaak van ons eie storie nie. Ons deel n klein druppel vanuit n groot dam
Dec 2, 2020
23 min

Big talk kuiers saam met die wêreld bekende Vernon Barnard
Nov 7, 2020
56 min

n Engel is n boodskapper, raak bewus van die engele wat jou omring
Nov 5, 2020
4 min

Vir 40 dae het en ek Anthony elke dag n skakel aan n gebedsketting gelas, 40 dae het 50'dae geword. Hierdie projek was in die tyd waar ons geloof die meeste dae "on the edge" was. Ons het dissipline gekies, gebed is nie maklik nie, dis onsettend belangrik.
Sep 1, 2020
2 hr 50 min

Wat as ons mense begin aanpor om die sone waarin hulle gemaklik is te ontdek? Wat as ons mense aanpor om hulself op te rig met dit wat hulle selfvertroue opbou?
Aug 18, 2020
3 min

SOS Skoleondersteuningsentrum Vrouekonferensie 2020. Hierdie opname is lewendig opgeneem met 'n ZOOM sessie, verskoon asb die klank kwaliteit.
Aug 13, 2020
36 min
Load more




