Sê dit soos dit is
Sê dit soos dit is
Gerhard Papenfus
Feb 2, 2024 · 41 min

GEORG MEIRING

MP3

Generaal Georg Meiring gesels met Gerhard Papenfus  oor sy loopbaan in die Suid-Afrikaanse weermag. 'n Interessante ontmoeting met Madiba, die afluistering van vyandelike magte  en die gesegde: "Die oë van die baas, maak die beeste vet" maak deel uit van hierdie gesprek. Geniet dit en deel dit met iemand.




Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

This podcast uses Buzzsprout for stats. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.