Sê dit soos dit is
Sê dit soos dit is
Gerhard Papenfus
Dec 8, 2023 · 1 hr 29 min

FLIP BUYS

MP3

In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus met Flip Buys, die voorsitter van die Solidariteitsbeweging.

Deel dit met iemand.

YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi026

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

This podcast uses Buzzsprout for stats. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.