Dalk gaan ons baie gemaklik (te maklik) om met Jesus se kruis, of in ander woorde het ons moontlik al so gewoond geraak daaraan dat die geweld en gruwel en pyn en God-verlatenheid daarvan ons nie meer so raak nie. Jesus is doodgemaak aan die kruis.
Mar 10, 2019
32 min

“Daar is ‘n ander manier waarop jy kan leef wat in jou en die mense rondom jou
en die wêreld waarin jy leef ‘n baie groter en dieper verskil gaan maak...
maar dit gaan van jou vra om heeltemal te verander.”
Feb 17, 2019
30 min

Feb 10, 2019
29 min

Jan 27, 2019
26 min

Jan 20, 2019
32 min

Om die gaping oor te steek tussen ons en God, tussen wie ons is en wie ons kan wees gaan van ons vra om meer committed te wees. Romeine 12:1-3 verstaan commitment as “…gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is.” Ons word uitgedaag om nuut te gaan dink oor wat die beteken om ge-offer te word.
Oct 14, 2018
36 min

Gebed is die fixed point, die vaste punt waar jy gevorm word en van waar jy jou mense en die wêreld om jou vorm. Wie ons besig is om te word, word bepaal deur die roetines wat ons elke dag volg en die geestelike praktyke waarvoor ons elke dag in ons lewens plek maak.
Sep 23, 2018
25 min

Dit is ons konneksie met ander mense wat ons in staat stel om dieper te groei. Op ons eie volg mense baie makliker die pad van minder weerstand, maar dit is net as jy ge-challenge word, dat jy kan diep word. God gaan ons aanhou bly uitdaag hieroor en aanhou om ons te soek: Waar is jy en Waar is jou broer?
Sep 16, 2018
46 min

Sonder God se Woord is ons niks, het ons niks. Die Bybel staan in die kern van ons geloof en die mate waarin ek gaan toelaat dat die Bybel my denke, en gedrag en keuses gaan vorm is die mate waarin ek dieper in my verhouding met die Here gaan groei.
Sep 9, 2018
24 min

Psalm 84
In ons lewens en in die wêreld het iets geskuif wat maak dat God en sy Woord al hoe ‘n kleiner rol speel. Psalm 84 begin met die woorde: “Hoe lief het ek u woning, Heer!” Niks was vir ‘n Jood belangriker as om by die tempel uit te kom nie. Dit was ‘n refleksie van sy toewyding aan God, die hoogtepunt van sy verhouding met God en daarom wou hy daar wees. Omdat God vir hom belangrik is, wou hy daar wees. Die uitdaging is om weer eerlik te wees oor hoe belangrik God vir ons is.
Aug 26, 2018
40 min
Load more