Preek Opnames
Preek Opnames
Simondium Familiekerk
Reis deur Efesiërs - Deel 18 (16 Augustus 2026)
38 minutes Posted Aug 16, 2026 at 6:02 pm.
–16
0:00
38:14
Download MP3
Show notes
PREDIKER: DJ Muller
TEKS: Efesiërs
TEMA: Hoe behoort “groei” in ons gemeente te lyk?
Paulus help ons in hierdie teksgedeelte om te onderskei wat nodig is vir ’n gemeente om werklik te groei. Ons wil immers al hoe meer ’n “small working model of God’s new creation” wees.
Maar hoe meet ’n mens die groei van ’n gemeente? Aan getalle? Aktiwiteite? ’n Vol kerkgebou?
Ons kyk na vier kenmerke van ’n geloofsgemeenskap wat groei tot volwassenheid – en vra ons: Hoe lyk geestelike groei werklik wanneer Christus die maatstaf is?