Show notes
Prediker: DJ MullerTeks: Rom. Tema: “Welwese” is baie meer as ’n gevoelIn ons lewens is daar seisoene waarin ons geweldige swaarkry beleef. Soms is hierdie seisoene ’n paar ure lank, ander kere hou dit vir jare aan. Dikwels word ons in hierdie tye lamgelê deur bekommernis, hartseer of woede. Om dan te dink oor welwese (to be well) is soos om jou hand uit te steek na die maan en te dink jy kan daaraan raak. Normaalweg is ons oorlewingsplan om die seisoen met sy storms uit te wag, maar is dit wat die Here van ons vra?MUSIEK: Provided to YouTube by Catapult Reservatory, LLCIt Is Well with My Soul · Wintley PhippsAmazing Grace (The Best of Wintley Phipps)℗ 2018 Discovery House MusicReleased on: 2018-10-01

