Preek Opnames
Preek Opnames
Simondium Familiekerk
Erediens - 17 Maart 2024
19 minutes Posted Mar 17, 2024 at 3:54 pm.
– 11
0:00
19:39
Download MP3
Show notes
Prediker: Nicolette Bester
Teks: Johannes
Tema: Bekers vol aggressie en bekers vol genade
Nicolette is ‘n teologiese student aan die Fakulteit Teologie in Stellenbosch. As deel van teologiese studente se opleiding, moet hul tydens hul finale jare tydens eredienste, onder toesig van ‘n leraar, preek en die liturgie behartig. In hierdie opname fokus ons op die feit dat aggressie deel is van ons elkeen se lewe, maar dat Jesus die vlamme van woede met genade kom blus.