Preek Opnames
Preek Opnames
Simondium Familiekerk
Erediens - 11 Februarie 2024
17 minutes Posted Feb 11, 2024 at 4:58 am.
0:00
17:58
Download MP3
Show notes
Prediker: Nadia Muller
Teks: Mar. 10 & Mat. 18
Tema: Wie was Jesus vir die kinders van Sy tyd?
In die antieke tyd het kinder die laagste denkbare sosiale status ervaar. Toe het Jesus gekom en die sosiale strukture van sy tyd uitgedaag en omgekeer, veral ook in hoe Hy KINDERS gebruik het as ’n tipe bloudruk om mense te leer hoe hul moet leef.