Preek Opnames
Preek Opnames
Simondium Familiekerk
Erediens - 24 September 2023
30 minutes Posted Sep 24, 2023 at 7:00 am.
0:00
30:11
Download MP3
Show notes
Prediker: Nadia Muller
Teks: Eks. 14 & Ps. 114
Tema: God gee die nodige, nie noodwendig die begeerlike.
 
God gee wat ons nodig het, en nie noodwendig wat ons wil hê nie.
God se voorsiening is altyd eerste vanuit ‘n plek van liefde, dan mag. Vertrou ons werklik dat Hy die beste weet en sien?