Preek Opnames
Preek Opnames
Simondium Familiekerk
Erediens - 20 Augustus 2023 (Koninkryk Reeks - Deel 2)
31 minutes Posted Aug 20, 2023 at 7:00 am.
-33
0:00
31:36
Download MP3
Show notes
Prediker: Nadia Muller
Teks: Matteus
Tema: Hoe lyk Prioriteite in God se Koninkryk?
Bekommernisse oor belangrike en minder belangrike dinge het deel geword van ons menslike DNA, maar Jesus het gesê: "Soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word." Kom ons stel ons prioriteite reg en kyk of ons meer bewus kan raak en deel kan word van God se koninkryk wat werklikheid word.