Preek Opnames
Preek Opnames
Simondium Familiekerk
Erediens - 23 Julie 2023
28 minutes Posted Jul 23, 2023 at 7:00 am.
-5
0:00
28:48
Download MP3
Show notes
Prediker: DJ Muller
Teks: Openbaring
Tema: Openbaring: “So what?”
Om in diepte te fokus op wat alles in Openbaring werklik beteken, sal ons jare besig hou. Tog is daar ’n baie belangrike funksie van Openbaring - ook vir my en jou in 2023. In die diens deel ons wat Openbaring IN ons DOEN, nie net wat dit vir ons sê nie. Ons gesels ook oor ’n gesin wat in 1873 hul koppe bo water kon hou, juis oor dit wat die Here van Openbaring in hul kom DOEN het.