Oorreageer Potgooi
Oorreageer Potgooi
Oorreageer
Useless of 'n Gebrek Aan Selfvertroue? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Jacques Adriaanse
40 minutes Posted Feb 23, 2023 at 6:26 am.
0:00
40:10
Download MP3
Show notes
In hierdie episode praat Barend met akteur, Jacques Adriaanse, 'n gewese lid van die Ooreageer-span. Hulle gesels oor selfvertroue en die dryfkrag agter elke besluit wat in die onsekere hede gemaak word. Wat is jou motivering of is jy net useless? 
Luister saam en gaan kyk na die video op ons YouTube kanaal en volg ons op sosiale media. 
Subscribe en word ingelig oor ons weeklikse episodes.