Onderwysers is net "mense"
Onderwysers is net "mense"
Jaco van der Merwe
Partykeer voel dit vir my daar word te veel van onderwysers verwag - ons is ook maar net "mense" !!
Onderwys is "messy" - maar ek verruil dit vir niks !!
Daar word soveel van ons as onderwysers verwag, soveel verskillende rolle wat ons vir verskillende mense moet vervul...dit terwyl ons partykeer self deur moeilike tye gaan. Dankie dat jy ingeskakel het, ek beoog om een keer per week 'n episode hier op te laai so maak seker om die podcast show te "follow".
Jun 23, 2024
7 min