Show notes
Nuuspod se nuwe saamgeselsprogram, Nuusmakers, het vanoggend afgeskop met 'n gesprek tussen Ian Cameron, Quinton Adams en Nazier Paulsen oor die Kaapse Vlakte nav die EFF se projek EFF on Patrol. Die gesprek het soms warm geraak, maar op die keper beskou, was dit 'n goeie een. Jy kan voortaan elke weeksoggend om

