Show notes
Nuuspod gesels met Willie Spies van Hurter Spies Prokureurs oor die nuwe konsepwet oor onwettige betreding op jou eiendom. Hoewel die wet daarop uit is om grondeienaars te beskerm, is daar te veel vaaghede wat die wet oopstel vir growwe misbruik in die verkeerde hande, en daarvoor moet ons baie bang wees, sê Willie.

