Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
En die Oscar gaan aan... Nick White!
13 minutes Posted Aug 28, 2022 at 3:56 pm.
0:00
13:23
Download MP3
Show notes
Suid-Afrika het 'n rampspoedige naweek op die verskeie sportvelde  beleef, en Nick White se Oscar vertoning het gemaak dat Faf de Klerk 'n   geel kaart gekry het. Nuuspod kyk na die treurige vertonings van die  Suid-Afrikaanse spanne.  
Moontlik gemaak deur Mirror Business Solutions.  Besoek hulle webwerf by https://mirrorsa.co.za