Show notes
Die gelykheidshof in Johannesburg het beslis dat die frase "Kill the Boer" nie as haatspraak gekenmerk kan word nie, aangesien daar nie genoeg getuienis daarvoor is nie. Nuuspod praat met Ernst Roets van Afriforum hieroor.