Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Ian Cameron: My reis van plaasaanvalle na die Kaapse Vlakte
28 minutes Posted Jul 9, 2022 at 6:08 pm.
0:00
28:52
Download MP3
Show notes

Ian Cameron, die man wat Bheki Cele tot raserny gedryf het, het voorheen  vir plaasaanvalle baklei. Deesdae patrolleer hy die rioolvuil en  bendegeteisterde strate van die Kaapse Vlakte. Hy gee vir Nuuspod 'n  kykie na sy reis van Afriforum na Action Society.