Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Jun 23, 2022 · 23 min

Plaasaanval: Die versmorende gemis aan my mense

MP3

Heidie Taljaard se ouers, Danie en Breggie Brand, en haar suster,  Elzabie, is in Julie 2020 wreed op hul hoewe naby Hartswater vermoor.  Twee jaar na die verwoestende gebeurtenis word die oortreders in  September verhoor. Heidie vertel in 'n openhartige gesprek wat die  afgelope twee jaar aan hul familie gedoen het.

This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.