Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Apr 25, 2022 · 23 min

Só red jy 'n staat wat misluk

MP3

Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging het die afgelope  naweek in Rapport geskryf dat Suid-Afrikaners kan saamwerk ter wille van  die land, al stem hulle nie noodwending oor alles saam nie. Izak het  met hom gesels hieroor en ook oor sy stellings oor 'n rewolusie van die  rykes

This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.