Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Jan 12, 2022 · 23 min

Die ANC se asem is op

MP3

Nuuspod vra aan Dr. Piet Croucamp, politieke ontleder aan Noordwes  Universiteit wat 'n mens van die ANC en die DA in 2022 kan verwag. Die  ANC het minder as 50% steun in die verkiesing gekry en die DA se steun  het met bykans 4 persentasiepunte gedaal in die munisipale verkiesings  van 2021.

This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.