Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Oct 25, 2021 · 12 min

Johannita Eksteen: Entrepreneur van die Jaar 2021 Finalis

MP3

Nuuspod gesels met al die finaliste van die Afriforum Akademia   Entrepreneur van die Jaar 2021 kompetisie. Johannita Eksteen het Funky  Ouma in 2012 saam met haar ma begin, en verskaf vandag 'n wye reeks  verskillende speserye en soute.

This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.