Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Oct 24, 2021 · 8 min

Elzabeth vd Bijl: Entrepreneur van die Jaar 2021 Finalis

MP3

Nuuspod gesels met al die finaliste van die Afriforum Akademia  Entrepreneur van die Jaar 2021 kompetisie. Elzabeth van der Bijl is die  trotse stigter en eienaar van Fynbos SA, 'n aanlyn klerewinkel wat nou  ook hulle eerste boetiek oopgemaak het.

This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.