Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Sep 17, 2021 · 14 min

Ek het my werk verloor: Wat nou van my pensioen?

MP3

Ons begin 'n nuwe reeks op Nuuspod se gereelde Geldsake rubriek, waarin  ons fokus op aftrede. Hierdie week gesels Izak en Corné  Welman oor wat  jy moet doen met jou pensioen as jy jou werk verloor het.   LET WEL: Hierdie rubriek is slegs ter inligting en kan onder geen  omstandighede gesien word as regs- of finansiële advies nie. Nader 'n  regspraktisyn of finansiële adviseur as jy raad of advies nodig het.

This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.