Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Aug 23, 2021 · 17 min

Skryf jou eie lewensboek

MP3

As jy nog altyd daarvan gedroom het om jou lewensverhaal in 'n boek vas  te vang, moet jy na die onderhoud kyk. Hier is die ideale geleentheid  vir elke gewone mens om 'n boek oor sy/haar lewe te skryf. Ons gesels  met Lean Badenhorst

This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.