Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Aug 12, 2021 · 22 min

Suid-Afrika sal moet skik met Zuma ter wille van gemoedsrus

MP3

Izak  gesels met Dr. Llewelyn Curlewis oor die nuutste, opspraakwekkende  verwikkelinge in die Zuma hofsaak. Hy reken Zuma se gevorderde ouderdom  en bewese vertragingstaktieke, maak dat dit belangrik is om 'n  pleitooreenkoms en skikking aan te gaan, anders is daar 'n goeie kans  dat geregtigheid nie gaan plaasvind nie.

This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.