Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Aug 8, 2021 · 18 min

Onluste: Hoe assesseer 'n mens 'n tsoenami van eise?

MP3

Nuuspod praat met Norman Hornby, uitvoerende hoof van Cornwall. Hulle  het die taak om duisende Sasria-eise na die onlangse onluste te  assesseer. Dit volg kort op die hakke van die duisende eise wat ingedien  word as gevolg van die inperkingsmaatreëls wat ingestel is weens die  Covid19-pandemie. Dit het 'n geweldige impak op die versekeringsbedryf.  Norman beduie hoe.

This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.