Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Aug 8, 2021 · 20 min

Kaptein Brandt: Die onderneming wat losgebreek het uit die kettings van inperking.

MP3

Izak praat met Sakkie van Rooyen van Kaptein Brandt faam. Hy vertel hoe  hulle besigheid gegroei het tot die inperking verlede jaar omdat hy  besluit het dit gaan hom nie onderkry nie.   Die gesprek behoort 'n inspirasie te wees vir elkeen wat wonder of 'n  mens 'n nuwe lewe uit  bykans onmoontlike omstandighede kan skep.

This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.