Nuuspod
Nuuspod
Izak du Plessis
Aug 8, 2021 · 17 min

Word ons 'n tweede Zimbabwe?

MP3

Nuuspod vra aan Lizette Lancaster van die ISS wat agter die geweld van  die afgelope tyd sit. Ons bespreek die gebrek aan intelligensie,  plofbare situasies soos armoed, gebrek aan dienslewering, die staat se  onvermoë om alles te hanteer. En ek vra vir haar wat die kanse is dat SA  'n tweede Zimbabwe kan word in die lig van al die plofbare faktore wat  aanwesig is.

This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.