NUUSPOD
NUUSPOD
Afrikaans.Radio
Nuuspod is 'n podsendingsreeks vir nuus en aktuele sake in Afrikaans, aangebied deur Izak du Plessis, voorheen 'n anker vir Monitor en Spektrum, asook Kommentaar op RSG. Izak is ook 'n skrywer wat al twee boeke gepubliseer het naamlik Boereverneukers, en Ralph Haynes: Godfather van die Wesrand. Hy skryf ook artikels vir Rapport en ander publikasies, en hy is die aanbieder van die televisieprogram Boereverneukers op Via.
Hamas se verwerplike terreurdaad
Izak du Plessis gesels met Jaco Kleynhans oor die Isreal/Hamas oorlog.
Oct 14, 2023
20 min
Israel of Hamas: Wie se kant moet jy kies?
Izak du Plessis gesels met Dirk Kotzé en Theo Venter oor die Israel/Hamas oorlog.
Oct 9, 2023
23 min
Chris Pappas: Ek is nie korrup nie, hier is die feite
Izak du Plessis gesels met Chris Pappas oor die korrupsie aantuigings.
Oct 6, 2023
15 min
Nuwe onteieningswetsontwerp sal SA so op sy kniee dwing
Izak du Plessis praat met Ernst van Zyl van Afriforum oor sy voorlegging aan die parlement oor grondonteiening sonder vergoeding.
Sep 29, 2023
19 min
Dis g'n eindtydtekens nie, sê Stephan Joubert oor ekstreme weer
Izak du Plessis gesels met prof Stephan Joubert oor die eindtyd nav ekstreme weerverskynsels wat mense aan die praat het oor die onderwerp.
Sep 26, 2023
25 min
Nee vir Capexit, kom ons maak SA werk - Geordin Hill-Lewis
Izak du Plessis het Geordin Hill-Lewis by 'n koffiestalletjie in Kaapstad ontmoet en hulle het 'n impromtu-onderhoud gedoen oor wat hy as burgemeester bereik het. Geordin is duidelik geliefd onder baie Kapenaars met 'n nimmereindigende stroom mense wat foto's saam met hom wil neem of sy handtekening wil vra. Wat 'n aangename man om 'n uur mee te deel.
Sep 22, 2023
29 min
Cape Independence: This is where we stand.
Izak du Plessies gesels met Phil Craig van die Cape Independence Advocacy Group oor Capexit.
Sep 21, 2023
48 min
So word plaasaanvalle beplan
Izak du Plessis gesels met prof. Rudolph Zinn oor sy navorsing oor plaasaanvalle.
Sep 18, 2023
37 min
Die dood van die Rand is in die pot
Izak du Plessis gesels met Magnus Heystek oor 'n dreigende skuldkrisis vir SA.
Sep 13, 2023
24 min
Rekord invoere van masjinerie en toerusting voorspel sterker ekonomie
Nuuspod praat met Dr. Roelof Botha oor die stand van die ekonomie.
Sep 9, 2023
10 min
Load more