Nuusmakers met Mia Spies
Nuusmakers met Mia Spies
Mia Spies & Volume
Kommetdieding: Mia Spies praat met Ashwin Reynolds, die eienaar van die “mense se resiesperd” wat die land aan die gons het
12 minutes Posted Mar 11, 2022 at 2:30 am.
0:00
12:52
Download MP3
Show notes

Suid-Afrika het verlede jaar die eerste keer kennis geneem van die bruin hings met die unieke naam, Kommetdieding, toe hy eerste oor die wenstreep in die Durban July-perdewedren gestorm het. Daarna het nog seges gevolg, wat sy eienaar Ashwin Reynolds ‘n oorwinning ‘vir die mense’ noem. G’n wonder Kommetdieding, staan plaaslik bekend as 'die mense se perd' nie. Reynolds sê dis hoogtyd dat meer landsburgers betrokke raak by perdesport, en nie net die elite nie.