Nuusmakers met Mia Spies
Nuusmakers met Mia Spies
Mia Spies & Volume
Rusland-Oekraïne-konflik 101: Mia Spies vra ‘n kenner in internasionale politiek prof. Jo-Ansie van Wyk om die situasie in Oos-Europa uiteen te sit.
17 minutes Posted Mar 4, 2022 at 2:30 am.
0:00
17:27
Download MP3
Show notes

Die Russiese inval in Oekraïne verlede week oorheers steeds wêreldwyd die hoofopskrifte. Hoe dan anders? Dit is die grootste aanval van een land op ‘n ander in Europa sedert die Tweede Wêreldoorlog. Maar baie mense weet steeds nie régtig waaroor dit gaan nie. Wat soek Rusland in Oekraïne? Wanneer het die konflik begin? Is dit oorlog? En hoe eindig dit? Mia Spies het vir prof. Jo-Ansie van Wyk, hoogleraar in Internasionale Politiek verbonde aan Unisa gevra.