Show notes
net3 Openings erediens op 8 Augustus Spreker: Leraar Hein von Hörsten Tema: Arive Alive Skakel saam in vir die openings erediens waar die spreekwoordelike lint geknip word en die nuwe net3 drie engele uitsaaidiens amptelik geopen word vir elektroniese aanbidding, evangelisasie, gemeenskap, familie, en 'n tuiste. Leraar Hein woon vir jare al in Somerset Wes saam met sy vrou Maryna. Leraar Hein is internasionaal bekend vir sy landskap- en natuurfotografie en geniet die veld se stilte. Hy is lief vir die skryfkuns en Afrikaanse taal, asook die eenvoudige dinge in die lewe. Tekste - Die Boodskap Vertaling / Afrikaans 1933 / Afrikaans 1983 / The Message (1) Romeine Bronne - Aan die verhuisingsmanne (Ernst van Heerden) - https://versindaba.co.za/tag/ernst-van-heerden/ Nowhere man (The Beatles) - https://www.youtube.com/watch?v=8scSwaKbE64 Pierre van der Westhuizen - Musiek gebruik met verlof van Pierre van der Westhuizen. © Kopiereg Pierre van der Westhuizen. Lied: Blyeversekering Album: Genade www.https://pierrevanderwesthuizen.co.za net3 - Webtuiste: https://www.net3.co.za Facebook: https://facebook.net3.co.za Instagram: https://instagram.net3.co.za Donasies - Snapscan URL: https://pos.snapscan.io/qr/KrOa7ShA EFT: Naam: Netlink Broadcasting Services NPC t/a Net3 Tak Kode: 462005 Rekening: Besigheidsrekening Rek. Nr.: 209 626 66 401 NPC: 2020/536284/08 © Kopiereg 2020 | Netlink Broadcasting Services #heinvonhörsten #kerk #Alive


