Nelson Adventure Zone
Nelson Adventure Zone
Tony Nelson
FIETSRY: HOE OM JOU VORM OP DIE FIETS TE VERBETER.
2 minutes Posted Oct 30, 2019 at 8:39 pm.
0:00
2:44
Download MP3
Show notes
Die ding is dat fietsry alleenlik nie al die spiere in jou liggaam werk nie. Jy sal waarskynlik vind dat jy baie sterker quads het as glutes en hamstrings. Hier verduidelik ek verder wat jou vorm kan verbeter.