Mense Met Opinies
Mense Met Opinies
Jean-Pierre Roux
Mense Met Opinies is a casual intimate show hosted by JP Roux. With a rotating cast of not-so-special guests, they explore pop, nerd and Afrikaans culture. So sit terug, rus, en asseblief hou op die p-bom gebruik ek moet dit uit edit.
Taxi Strikes & Privilege
Na 'n week se strike is ons terug! Hierdie episode praat ons bietjie mengels. We chat about what's been happening in Cape Town these past few weeks and then JP realised something unthinkable - that he has privilege. We also talk about the difference between coffee.  Then we forced Lisa to talk about tech and gaming.
Aug 16, 2023
1 hr 28 min
Meisies Met Opinies
Ons het twee vrouens op die podcast! Tipies praat ons oor Taylor Swift, The Little Mermaid, Troues en True Crime. Enjoy manne...
Aug 2, 2023
1 hr 30 min
Ons Praat Weer Oor Musiek
In die week van Mense Met Opinies praat ons weer bietjie oor musiek - en soos altyd sal ons bitch oor Spoegwolf. Ons praat ook oor hoe Courtney oor haar honde ry en wat die punt is van ‘n wedding video.In die week van Mense Met Opinies praat ons weer bietjie oor musiek - en soos altyd sal ons bitch oor Spoegwolf. Ons praat ook oor hoe Courtney oor haar honde ry en wat die punt is van ‘n wedding video.
Jul 26, 2023
1 hr 43 min
Gentleman vloek nie!
Gentleman vloek nie! So vir hierdie episode het ons besluit om 'n speletjie te speel. As jy vloek, moet jy 'n lekker warm sous oestertjie drink. Terwyl ons sukkel om nie te vloek nie, fokus ons bietjie op topics soos rugby, mental health, - en alkoholisme. The usual white boy podcast stuff. Hierdie episode mag dalk die presiese teenoorgestelde van die vorige een wees…
Jul 19, 2023
1 hr 29 min
Ons het 'n vrou op die podcast!
Ons het 'n vrou op die podcast! Sy deel met ons haar opinie oor mans wat by troues huil en selfs bietjie opinies oor anime. Daars ook bietjie 'n gesprek oor Engeland en slawerny, want hoekom nie? Ons stel ook 'n baie belangrikke vraag voor - wie is snaakser? Mans of vrouens?
Jul 12, 2023
1 hr 33 min
Submarines & Surviving in the Stone Age
We are back baby! Mense Met Opinies Season 2! In ons season 2 premiere praat ons bietjie oor current events, soos die hele submarine ding waaroor almal gepraat het. En om weer in die ding te kom moes ons obviously 'n classic Star Wars chat hê.  Ons eindig dinge af met 'n hypothetical question - hoe gefok is jy as ons nou in die Stone Age was?
Jul 5, 2023
1 hr 36 min
Ons Opinie van MUSIEK
Die finale van Mense Met Opinies Season 1! In ons finale episode fokus ons net op een ding - ons smaak in musiek! Ons het elkeen 9 bands gekies om vir julle 'n goeie idee te gee van wat ons musiek smaak is. Tussen die 3 van ons het ons 'n lekker variety alternatiewe musiek om uit te check!Hou julle van ons keuses, of is daar 'n paar bands wat julle 'n luistertjie wil gee? Check uit ons playlists op Apple Music & Spotify! 
May 31, 2023
2 hr 39 min
Alpha Males & Aartappelslaai
Na 'n uur se gesukkelry, gee ons hierdie week ons opinie oor die beste aartappelslaai resep. Ons is bietjie laat vir die partytjie, maar ons chat ook bietjie oor Andrew Tate en sy ALPHA / SIGMA tjommies. Ons het ook 'n lekker quick chat oor Marvel en super hero flieks oor die algemeen.
May 24, 2023
1 hr 7 min
PRIME & Influencers
Hierdie week gee ons ons opinie oor die nuwe Prime energy drink en hoe almal daaroor rave. Gaan die hype 'die down' of gaan die SA kids dit maintain? Jy kan nie oor Prime praat sonder om bietjie oor influencers te praat nie - en waar jy oor influencers praat... praat 'n mens ook maar oor scams. 
May 17, 2023
1 hr 22 min
Cults & Film Chats
Hierdie week gee ons ons opinie oor die definisie van 'n cult. Soos altyd, praat ons bietjie oor Film & TV en hoe sleg Marvel deesdae is. Ons praat ook oor meer personal goed involving 'n public urinal. Soos altyd, belangrike chats hierdie episode. 
May 10, 2023
1 hr 41 min
Load more